Verblyf in Strand - Lekker Strand Akkommodasie

Strand is geleë in die Helderberg-streek van die Stad Kaapstad, teenaan die Valsbaai Kusgebied. Die Strand lê ook direk langs Somerset-Wes en Gordonsbaai, en is ongeveer 50 km van Kaapstadse. Strand se grootste trekpleister is die veilige Melkbaai-strand.

Verblyf in Strand, Kaapstad, Suid Afrika. Verskeidenheid selfsorg woonstelle, gastehuise, bed-en-ontbyt en hotelle in Lekker Strand akkommodasie.

Die vakansie verblyf netwerk bemark 'n verskeidenheid lekker verblyf in Strand akkommodasie soos Strand woonstelle, hotelle, B & B en Gastehuise. Die meeste van die selfsorg eenhede het 'n see uitsig en is geleë in Kusweg Strand, oorkant die straat van die see.